The Circle Luxury Self Catering Superior Suites
Beskrywing
Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Gaste kan 'n privaat patio met buitesitplek, 'n gemeenskaplike braai- en vermaaklikheidsarea en 'n restaurant op die perseel geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Thabo Mbeki Road and Nards Conradie Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang