The Cobbles
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandfront langs die hoofstraat, Keimond, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
The Cobbles is op die strand in Keimond geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis met 'n lieflike see-uitsig.
Die huis het 4 slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 3 en suite is. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea en 'n TV-sitkamer wat na 'n ruim dek met 'n onderdakbraai lei. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 2 yskaste, 'n vrieskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is 'n groter TV met die volle DStv-pakket in die TV-sitkamer.
The Cobbles het sonkrag so beurtkrag raak nie die eenheid nie. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Daar is 'n steil oprit met parkeerplek en toegang tot die huis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Strandfront langs die hoofstraat, Keimond, 5260, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandfront langs die hoofstraat, Keimond, 5260, Oos-Kaap