+26
Selfsorg in Franschhoek

The Cockpit Country Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Cockpit Country Cottage is 'n oulike vakansiekothuis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Franschhoek bied. Dit is perfek vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n solderslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die plattelandse kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in. In die oopplan-leefarea is daar 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n kaggel.

Die huis lei na 'n privaat tuin met sitplek, 'n swembad en sonstoele. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 23 Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cockpit Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

23 Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb14204f82bff05c43b0db7cf9fa2134432a55b98a3a6e89f5d914294802107022f08499c9a5a527a4e236775553218e4a6fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 23 Cabriere Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9117115 19.1184912
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang