The Constantia Hotel
- Kapasiteit: 72 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16de Straat 546, Constantia Business Park, Midrand, 1682, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Constantia Hotel is in die hartjie van Midrand en bied gemaklike en ruim verblyf. Hierdie hotel is in die Kaaps-Hollandse styl gebou en bied ingerigte en knus kamers met 'n uitsig oor die swembad-area.
Verblyf is beskikbaar in 21 en suite-kamers. Elke kamer het 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis, 'n haardroër en WiFi.
Die hotel het konferensiegeriewe wat 'n banketsaal met sitplek vir 300 afgevaardigdes insluit, asook ander kleiner konferensiekamers.
Midrand is halfpad tussen Tshwane en Johanneburg. Die streek is rondom die N1-snelweg gebou en bied gerieflike toegang tot die hoofroetes. Die hotel is 3 km vanaf Midrand se Gautreinstasie en 2,1 km vanaf Grand Central Lughawe wat deur kommersiële en privaat operateurs, opleidingskole en instandhouding-organisasies gebruik word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Mitch Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 6
Ligging
- 16de Straat 546, Constantia Business Park, Midrand, 1682, Gauteng
Sien meer verblyf in Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 72 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16de Straat 546, Constantia Business Park, Midrand, 1682, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom