LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cottage @ 19 Marina Glen | LekkeSlaap
+22

The Cottage @ 19 Marina Glen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winifred-singel, Marina Glen 19, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Cottage @ 19 Marina Glen is in Marina Beach en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is lieflike braaigeriewe. Die oord het 'n kuierarea vir kinders en 'n gemeenskaplike swembad.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Cottage @ 19 Marina Glen sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Winifred-singel, Marina Glen 19, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winifred-singel, Marina Glen 19, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1c137e300bf0c8e7c5f732bd0bb33b98351d6d3c91962a729d3d91d52a38c7f9d167ce2facf1efa5a4a42261e7d3ff49495?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 4) Winifred Crescent 19 Marina Glen 4281 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -30.931846402935 30.302946018635
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!