Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage and Cabins at Nuwejaarsrivier Farm

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43-weg, Nuwejaarsrivier Plaas, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cottage at Nuwejaarsrivier Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis op 'n werkende plaas sowat 4 km vanaf Arabella Gholfbaan in Kleinmond.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede geskik vir 8. Die eenhede is die Cottage at Nuwejaarsrivier Farm en die Cabins at Nuwejaarsrivier Farm. Die wit kothuis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond en daar is 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitkamer-area het 'n kaggel en dis ideaal vir koue wintersaande.

Die Cabins at Nuwejaarsrivier Farm is 2 kothuise wat slegs saam bespreek kan word. Die 2 eenhede het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Die hoofkothuis, wat die kuier-area is, het 'n kombuis en 'n binnebraai, buite-braai, pizza-oond en houtvuurwarmbad. DStv is beskikbaar.

Kom geniet egte plaaslewe en die natuurskoon van die Overberg se kusstreek. Die plaas is sowat 24 km vanaf Hermanus en 11 km van Kleinmond af. Die omliggende area bied voetslaan- en bergfietsroetes, walviskyk, haaihokduik, gholf en wynproe.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir The Cottage and Cabins at Nuwejaarsrivier Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 6

Ligging

  • R43-weg, Nuwejaarsrivier Plaas, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cottage and Cabins at Nuwejaarsrivier Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43-weg, Nuwejaarsrivier Plaas, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32a682d5d6332759a45c860c3a8e2209a033cda761884c2698a31ed69c07971aa73dea4c80c4c92beadebeb8961e346a9eea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 R43 Road Nuwejaarsrivier Farm 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.2951905672 19.149490041997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem