The Courtyard 22
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Caravel Steet, Sunvalley, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Courtyard 22 is geleë in Sunvalley, Kaapstad, naby die strand, hoofroetes en ander geriewe om u verblyf gerieflik te maak.
Die kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, kasruimte, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, eetgerei, breekware, eetgerei, 'n yskassie, met tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en veilige parkering geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in Pears-grotstaptog, Fishhoek-strand, roei, minigolf, paintball, of geniet die plaaslike restaurante en Kaapse gasvryheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 22 Caravel Steet, Sunvalley, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Caravel Steet, Sunvalley, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang