4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Vrede Street, The Courtyard, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Courtyard Central Location is 'n selfsorg-eenheid sentraal geleë in Durbanville, wat 'n rustige verblyf met gerieflike toegang tot die omliggende area bied.
Die eenheid bied slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed sowel as 'n kinderbed geskik vir 1 kind. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, bad en stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot 'n privaat binnehof met buitesitplek en 'n plonspoel vir hul eksklusiewe gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Danielle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 6 Vrede Street, The Courtyard, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink The Courtyard Central Location het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Vrede Street, The Courtyard, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang