LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Morne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Fantasties. Sentraal. Veilig. Uitsig. Fantastiese plek! Stapafstand van DHL en Waterfront. Host kommunikeer puik. Sal definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Gerieflik, stylvol en definitief 'n moet bly plek! Die eenheid is perfek geleë en stapafstand na die stadion, restaurante en die waterfront. Veilig, skoon en die gasheer is baie behulpsaam en gaaf. Ons sal vir seker weer by The Craven bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard U
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Verwagtinge oortref! Baie lekker! Ongelooflik lekker gebly! Naby aan alles, woonstel beskik oor alles wat mens benodig en meer. Vreeslik mooi uitsig! Verskriklik netjies en skoon. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

RC Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

8 York Road, 606 Thorniebrae, Cape Town, 8051, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbadbb5dcf57ec8124492dfadd0676aef849f5e5123474430e0926f297ff433700935c9dacfdc9d88c5b132118756ad843f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 8 York Road 606 Thorniebrae 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.908990272829 18.409582972527

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang