The Crooked Forest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Crooked Forest is in Annlin, 'n rustige voorstad van Pretoria, naby Montana Hospitaal, die Kolonnade en Wonderboom Junction Winkelsentrums, en die Wonderboom Natuurreservaat geleë. Dis ook lekker naby hoofweë en ideaal vir reisigers, besoekers en oornaggaste.

Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer met 'n ontbythoekie, kombuisie en 'n moderne en suite-badkamer. Die kamer het 'n koninggrootte bed, plafonwaaier en 'n TV met Netflix en Showmax. Gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hulle verblyf.

Die kombuisie het 'n opwasbak, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en breekware, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Die badkamer het 'n handewasbak, toilet en stort.

Veilige onderdak parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die tuin is oorgroei met plante en privaat hoekies wat gaste geleentheid gee om rustig agteroor te sit en 'n koppie tee geniet.

Kom koel in die swembad af in die somer, of baai in die son in die winter. Daar is verskeie voëlspesies in die tuin en as gaste gelukkig is sal hulle 'n uil of 'n konyn tussen die ruig plantegroei gewaar.

Slaapplek

'n Bespreking by The Crooked Forest sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Crooked Forest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R490 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]