Kampsbaai Akkommodasie by The Crystal | LekkeSlaap
+55

The Crystal

8 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jul 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Medburnstraat 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 872 R1 248 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Crystal lê tussen die Atlantiese Oseaan en die ikoniese Tafelberg. The Crystal is ideaal vir alleenreisigers sowel as gesinne en beskik oor moderne en luukse ateljee- en tweeslaapkamerwoonstelle, asook die vlagskip-solder en drieslaapkamerwoonstelle.

Daar is 2 swembaddens op die terras en bied 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is die ideale plek om te ontspan na 'n avontuurlike dag in die Moederstad. Die maklike toegang tot en uit Kampsbaai maak The Crystal 'n gesogte ligging vir gaste van regoor die wêreld.

Alhoewel dit in die kelderarea versteek is, is dit nou die tuiste van sommige van die wêreld se mees ikoniese sportmotors wat die Crystal Car Club vorm. Gaste kan die suiwer prestasie en estetika van hierdie supermotors geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir The Crystal
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Medburnstraat 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Crystal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 872
Vanaf R1 248
per nag (plek vir 2)
was R1 872
Vanaf R1 248
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Medburnstraat 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxKaMFM2ihDZvyWW80wYjCm4ZPQ58FKaO7lNnIysD068ajWRSpl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 872, nou Vanaf R1 248  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 35 Medburn Road Camps Bay 8040 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -33.95525807933 18.385011553692
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za