The Den on Plover
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plover-straat 10, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Den on Plover is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Velddrif. Dit is ideaal vir 'n paartjie aangesien hierdie kothuis met 'n moderne en minimalistiese estetika spog.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n uittrek-dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Dié kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien met gratis peule toegerus. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n houtdek wat na 'n dak met 'n piekniektafel en sonstoele lei.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Plover-straat 10, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plover-straat 10, Velddrif, 7365, Wes-Kaap