The Don Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Don Guesthouse is in die dorpie Noupoort in die Karoo geleë. Dit is gerieflik tussen Johannesburg, Port Elizabeth en die Tuinroete geleë vir oornagreisigers. The Don Guesthouse bied gerieflike verblyf in en suite-kamers en 'n rugsakreisigerseenheid.

Die kamers het en suite-badkamers met storte en geriewe soos DStv, WiFi-toegang en koffie- en teemaakgeriewe. Die rugsakreisigerseenheid bied toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, asook 'n sitkamer met gedeelde DStv.

Ontbyt, aandete en middagete-pakkies is op versoek beskikbaar. Ons vriendelike, hulpvaardige personeel sal alles in hul vermoë doen om te verseker dat gaste se verblyf aangenaam is. Gaste kan gerus gebruik maak van die swembad. Ons is tussen Colesberg en Middelburg geleë. Die gastehuis is gerieflik vir sakereisigers én vakansiegangers.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Don Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]