Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Duke Of Bedford

  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hope-straat 22, Bedford, 5780, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Duke Of Bedford is 'n klein boetiekhotel in die hartjie van Bedford in die Oos-Kaap. Dit bied gehalteverblyf, 'n restaurant op die perseel, 'n trouvenue en konferensiegeriewe.

Verblyf word in 23 unieke slaapkamers aangebied en daar is standaardkamers vir vakansiegangers en luukse woonstelle en suites vir sakereisigers wat langer bly. Die slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n platskerm-TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel se restaurant bied 'n verskeidenheid maaltye. Daar is ook 'n trouvenue, konferensiegeriewe en verskeie onafhanklike winkels. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike gimnasium en swembad en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir The Duke Of Bedford
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hope-straat 22, Bedford, 5780, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Duke Of Bedford het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hope-straat 22, Bedford, 5780, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3509378af8951556522217be9a9d4fd8676c6ae810b57e0462c8848109626d8535f972885a0d36aa603013083a0e4cc54ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 22 Hope Street Bedford 5780 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.679394610558 26.087009504909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem