The Dullstroom Inn
- Kapasiteit: 27 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Dullstroom Inn bied verblyf in 'n hotel wat dateer uit die 1980s, die oudste hotel in Dullstroom. Die hotel het 'n uitsig oor die geskiedkundige kerkplein en bied gaste 'n egte plattelandse ervaring.
The Dullstroom Inn beskik oor verskeie kamers wat elk uniek versier is. Elke kamer het 'n gemaklike bed, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hotel het verskeie gemeenskaplike areas soos 'n sitarea, kroeg en eetarea. Die sitarea het ook 'n kaggel.
Gaste kan 'n skemerkelkie op die onderdakstoep geniet en lekker sonbaai in die tuin. Die eiendom het ook veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 99
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Dullstroom Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 27 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom