The Edge Mountain Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Sharon V - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Donald S - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Anilia B - Apr 2024
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Lees meerVeronica S - Apr 2024
Algehele gradering
Totale rustigheid en skoonheid op sy beste.
Sunet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dromerig, veilig totale vrede.
Sarel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Was lekker maar 2 dae was te min om alles te ervaar.
Johrne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste!
Carmen H - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Blyplek is volledig toegerus.
Summatech S - Feb 2024
Algehele gradering
Okayerig.
Bengt M - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful surroundings, good restaurant, friendly service.
Lees meerAnton M - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese flora. Asemrowende omgewing.
Louise L - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing en tuine.
Fernanda R - Des 2023
Algehele gradering
Breathtaking.
Linda D - Okt 2023
Algehele gradering
Kombuis toerusting is baie oud.
Elmarie V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsigte en heerlike kos.
Elmarie V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig.
Sabina S - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect place to stay for open gardens in Hogsback.
Christopher A - Sep 2023
Algehele gradering
Very peaceful and tranquil setting.
Dirk C - Aug 2023
Algehele gradering
Wou Hogsback-area verken.
Jake H - Jul 2023
Algehele gradering
Perfection, relaxing and extremely therapeutic.
Karen J - Mei 2023
Algehele gradering
Een nag oorgebly.
Xander O - Mei 2023
Algehele gradering
Pragitige landskap.
Connie V - Apr 2023
Algehele gradering
A place which steals your heart! Beautiful and peaceful.
Christa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Spesiale, romantiese plekkie.
Marianda S - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en vars berglug.
Marle P - Des 2022
Algehele gradering
Saligheid.
Jan V - Nov 2022
Algehele gradering
Buitengewoon in die berge.
Evert T - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het oop blomme tuine besoek oor die naweek wat pragtig was.
Tarryn D - Jun 2022
Algehele gradering
Magnificent views.
Brigitte R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, kothuis goed toegerus.
Bennie B - Sep 2021
Algehele gradering
Cosy stay in beautifull location.
Sonja S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly by The Edge. Heerlik geëet in hulle restaurant met baie vriendelike personeel.
Christo V - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker privaat en vriendelike cottage.
Eric V - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige oornag
Tracey B - Des 2020
Algehele gradering
Very enjoyable stay. Just short on a few more basic kitchen items. Braaing was difficult with limited utensils etc.
The Edge Mountain Retreat se terugvoer
Good day Tracey, thank you so much for taking the time to review your stay at The Edge Mountain Retreat.
We will be in touch regarding how we could have made your braaing experience better.
Have a wonderful week.
Warm regards,
Denise
Amanda L - Nov 2020
Algehele gradering
Hemels! Die mooiste plek op aarde.
The Edge Mountain Retreat se terugvoer
Thank you so much for taking the time to give The Edge Mountain Retreat such a favourable review. We are thrilled that you enjoyed the stay and found your accommodation worthwhile. We hope to see you again for a return visit in the not too distant future.
Warm regards,
Denise
Vusumzi S - Nov 2020
Algehele gradering
Satisfactory.
Jade S - Aug 2020
Algehele gradering
Absolutely lovely!
Anita D - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Alma D - Aug 2020
Algehele gradering
Hogsback bly vir my een van my groot gunsteling plekke om te besoek.
Marinta D - Mrt 2020
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, rustige omgewing en goed ingerigte chalet.
Pieter L - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker gebly, maar paaie is verskriklik vrot.
The Edge Mountain Retreat se terugvoer
Hi,
Thank you for taking the time to do a review. We are currently making a community effort to make the roads better. Please do visit again to come see the improvements soon.
Kind regards,
Liza
Ellane V - Feb 2020
Algehele gradering
Super accommodation in the most spectacular town.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Super akkommodasie in die mooiste dorp.
Verblyf is skoon en netjies, niks het gekort nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kyle V - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful.
Lyndy G - Jan 2020
Algehele gradering
It’s a nice place.
Lees meerDanie B - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese en goed toegeruste akkommodasie.
Francois R - Des 2019
Algehele gradering
A piece of paradise.
Lienkie S - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlikste tyd ooit!
Amy C - Okt 2019
Algehele gradering
Was heerlik! Ons het lekker voor die kaggel gesit en rooiwyn drink terwyl ons na die reën op die dak geluister het!
Harry S - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Allan M - Aug 2019
Algehele gradering
Had a great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het lekker gebly.
Die eenheid was sliwerskoon en die kaggel was wonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Mark C - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful Views and comfortable warm accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsig en gemaklike warm verblyf.
Dit moet die beste plek wees om in Hogsback te besoek. Dit het alles. Pragtige uitsig. Pragtige kaggel wat ons die hele tyd warm gehou het. Lekker klein restaurant en kroeg met vriendelike personeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alta L - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Hedley T - Jun 2019
Algehele gradering
We'll be back.
Anton W - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Gerhard E - Mei 2019
Algehele gradering
Netjiese blyplek in uitstekende natuur.
Lees meerGeraldine P - Apr 2019
Algehele gradering
Perfect.
Elbie H - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike omgewing wat die siel voed.
Branden H - Feb 2019
Algehele gradering
Lovely venue, excellent surroundings.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek, uitstekende omgewing.
The Edge is 'n pragtige plek met rollende heuwels, wolke en plantelewe. Die labirint is fenomenaal en het 'n daaglikse roetine geword. My enigste negatiewe opmerking is dat die beste uitsig vanaf die Sunbird-huis deur die toiletvenster is, anders as dit was die personeel goed, kos was goed, selfs al is dit 'n bietjie duur en ek kan net dink hoe dit in die winter lyk. Ons sal later in die jaar terug wees vir een van die ander eenhede.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ann S - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderful and relaxing place to visit.
Pieter D - Jan 2019
Algehele gradering
Uitsig spesiaal, hulle administrasie swak.
Friedrich D - Des 2018
Algehele gradering
'n Gemaklike huis reg op die rantjie van die krans!
Leon D - Des 2018
Algehele gradering
'n Asemrowende plek om op mens se moet-sien-lysie te sit!
Lees meerShirley R - Nov 2018
Algehele gradering
Beautiful setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige ligging.
Pragtige, rustige ligging. Was mal oor die voëls se gesing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Milda O - Sep 2018
Algehele gradering
Beste uitsig!
- Kapasiteit: 78 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bluff End, Hogsback, 5721, Oos-Kaap