Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Elegant Desert Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir The Elegant Desert Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Magda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met vriende

Uitstekende oase na 'n lang reis.

Na 'n teleurstellende verblyf in Seeheim was hierdie wonderlik. Sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Elegant Desert Lodge se terugvoer

Beste Magda

Baie dankie vir jou aanbeveling. Ons hoop die res van julle vakansie was ook regtig lekker!

The Elegant Desert Lodge
Coenraad S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Coenraad S
Saam met vriende

Mooi omgewing, baie stilte.

Nie te ver vanaf Sossusvleihek. Egter gemik op die euro-/dollar-gas - koste in ZAR vergelyk nie goed met ander blyplekke met meer fasiliteite nie. Die parkering nie naby kamers nie (en geen braaigeriewe nie), geen yskassie nie (sou lekker wees net om koue water te hê vir Sossusvlei) - dit wil voorkom of die gaste half gedwing word om van die kroeg/restaurant/couriers (teen 'n koste natuurlik) gebruik te maak. Anders lekker kamers en baie sterre en stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Elegant Desert Lodge se terugvoer

Goeiedag Conraad
Dankie vir julle skrywe. Mens kan egter nie selfsorg vergelyk met 'n lodge nie. Ons adverteer onsself ook geensins as sulks nie. Dankie vir julle kuier en volgende keer dalk liewer 'n selfsorg iewers boek.

The Elegant Desert Lodge
Michelle D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en netjies.

Kort net 'n klein yskas in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon E
Saam met vriende

Very pleasant stay.

Very spacious and nice rooms. Pity only a set menu available at night. A light menu for the not-so-hungry would be a bonus.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangename verblyf.

Baie ruim en lekker kamers. Net 'n jammerte dat daar net 'n vasgestelde spyskaart saans beskikbaar is. 'n Ligte spyskaart vir mense wat nie so honger is nie sal 'n bonus wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die C19, Sesriem, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42cce4e46c25fda24788d3343a29b5744e7ffb1714c8b0c17f47119bea6bea750ba1f8d15a8a3c4fecea86a37f7b498f046d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the C19 Sesriem 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.619698 15.992649
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem