The Estuary Guest Chalets
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 348
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Nicholas T - Apr 2024
Algehele gradering
We will be back!
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
Hello Nicholas. Thank you for the positive feedback and for being such great guests. We look forward to welcoming you back in the near future. Best regards, Mary.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Niel M - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
Baie dankie dat julle Die Estuary gekies het vir julle akkommodasie. Julle was wonderlike, voorbeeldige gaste en dit was 'n plesier om julle te kon huisves.
Minja D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjies en privaat.
Howard P - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Mattheus O - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike tyd saam gesin.
Abel S - Jul 2023
Algehele gradering
Chalet for two adults and two children and not suitable for four adults as advertised.
Abdullah M - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Ryneveld V - Apr 2023
Algehele gradering
Onontdekte juweel.
Chipo Z - Apr 2023
Algehele gradering
Close to every amenity.
Ingrid S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal weer gaan.
Anita B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons doen werk in die area en het dus net bed en bad nodig aangesien ons van ver af reis en lang ure werk.
Maxine M - Mrt 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Oddette G - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Vriendelike personeel.
Adele M - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige kompleks.
Lees meerAriana A - Des 2022
Algehele gradering
Will 100% go stay there again whenever I travel to St Lucia. Felt like home.
Simone P - Apr 2022
Algehele gradering
Vinnige naweek weg.
Ferdie P - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig.
Nico E - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rustig, stil en naby alles.
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
Goeie dag Nico, dit was ń plesier om julle hier te kon huisves. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer vir ons besoek.
Vriendelike groete
Yvonne
Elizabeth E - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was regtig 'n baie lekker tyd. Alles was binne loop afstand behalwe die strand. Baie lekker gerus.
Leoni V - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en naby aan als.
Barry S - Nov 2021
Algehele gradering
We needed a safe, clean and convenient place for a stopover in Zululand. The estuary was just what we required.
Ernest H - Sep 2021
Algehele gradering
Superb.
Simoné P - Sep 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review.
Dit was n plesier om julle hier te kon ontvang en te huisves.
Sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike groete
Yvonne
Gary P - Aug 2021
Algehele gradering
Nice and relaxing.
Marina W - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, uitstekende diens.
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
Baie dankie dit was 'n plesier om sulke voorbeeldige gaste hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Marie J - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en gerus. Ons kon vir niks beter gevra het nie, net om nog langer te kon bly.
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Marie.
Baie bly julle het dit geniet, kom gerus weer vir ons kuier.
Vriendelike groete
Yvonne
Karmini N - Apr 2021
Algehele gradering
Pleasant stay. Lovely clean units.
Marie B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Bendir H - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike familie-vakansie.
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
Baie dankie Bendir, waardeer dit opreg. Julle was n uitstekende familie en n plesier om julle hier te kon huisves. Hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te kan ontvang.
Hoogveld Boerdery Beleggings H - Des 2020
Algehele gradering
Lekker plek vir 'n gesin met kinders.
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
Baie dankie, Liesel. Dit was net 'n plesier om jul as gaste te ontvang en hoop om jul weer te akkommodeer.
Morne G - Des 2020
Algehele gradering
Beste plek om te bly in St. Lucia.
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
Goeie dag Morne,
Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit opreg en was n plesier om julle te kon huisves. Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves.
Carien J - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Khader Basha P - Des 2020
Algehele gradering
We stayed in 3 chalets and enjoyed our stay.
Nicholas T - Sep 2020
Algehele gradering
Neat, clean and welcoming.
Marnia E - Jan 2020
Algehele gradering
Was net 'n oorslaap.
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
Baie dankie Marina,
Dit was net n plesier om jul as gaste te ontvang en hoop om jul weer te akkommodeer.
Jan B - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker tyd.
Magda V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier by Esturary Guest Chalets. Was baie netjies.
Jenny B - Des 2019
Algehele gradering
Perfect location.
Lees meerNomvula M - Des 2019
Algehele gradering
Poor customer service.
Lees meerRobin H - Okt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Gareth Michael R - Sep 2019
Algehele gradering
Huis weg van jou eie huis.
Harry D - Apr 2019
Algehele gradering
A comfortable guesthouse with a charming hostess
Marisa E - Jan 2019
Algehele gradering
Vreeslik baie lekker.
Adriana R - Des 2018
Algehele gradering
Great location, beautiful and very comfortable chalets, friendly staff. We loved the place.
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
Dear Adriana and family,
It was such a pleasure having you as guests. We would have you back anytime you want to visit.
Sue W - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful peaceful holiday.
Ina D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie privaat en stil plekkie.
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
Kom gerus weer eendag kuier. Was net plesier om jul as gaste te ontvang
Gavin M - Jul 2018
Algehele gradering
Clean, comfortable, but small for a family.
Terence D - Apr 2018
Algehele gradering
Oormatig hoog geprys, oud-modies, nie modern. Nie R800 per nag werd nie.
Bertha G - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie waarde en 'n goeie ligging.
Huibrie V - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike en rustige vakansie.
The Estuary Guest Chalets se terugvoer
More Huibrie,
Dit was net n plesier om julle as gaste te hê.
Ons sal julle enige tyd weer as gaste ontvang.
Ria
Helen B - Nov 2017
Algehele gradering
Was heerlik.
Ronél L - Nov 2017
Algehele gradering
Die plekkie is baie privaat, baie netjies en ons het heerlik daar gebly.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Tania L - Aug 2017
Algehele gradering
Value for money, clean and convenient.
Karl S - Aug 2017
Algehele gradering
Perfek.
Ruan D - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was waarlik rus vir die siel.
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 34, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal