The Executive Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dawsonweg 29, Selborne, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Executive Bed and Breakfast is op 'n veilige perseel in Selborne in die Oos-Kaap.
Verblyf is beskikbaar in 4 Deluxe Koningkamers met lugversorging wat elk met kontemporêre kunsafwerkings versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Al die kamers word via die eetkamer en ontvangsarea, langs 'n geplaveide paadjie betree. Die einde van die padjie eindig in 'n oase van 'n groen tuin met 'n dammetjie en 'n sierfonteintjie.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Juan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Dawsonweg 29, Selborne, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink The Executive Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Selborne Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dawsonweg 29, Selborne, 5201, Oos-Kaap