The Farm Inn Country Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Farm Inn Country Hotel is in die oostelike buitewyke van Pretoria, op 'n privaat wildreservaat geleë. The Farm Inn is 'n lekker wegbreek en dit is die ideale konferensie-venue of die perfekte plek vir 'n troue.

Gaste kan sekere doendinge geniet wat daaglikse wildritte, 'n swembad en 'n nuutopgeknapte Tugela-buitelugdek vir die pragtige somersaande insluit. Daar is ook 17 funksielokale, 2 kapelle en 3 boma's.

Die akkommodasie beskik oor 4 Luukse Suites, 14 Deluxe Kamers, 37 Standaardkamers en 27 Ekonomiese Kamers. Daar is slaapplek vir 164 gaste. Al die kamers is ingerig met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met of 'n stort of 'n bad en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Farm Inn Country Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R710 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za