2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 7 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
The Farmers Cottage is 'n pragtige selfsorg-plaaskothuis aan die verste punt van 'n kleinhoewe in die historiese dorpie Bethulie in die Vrystaat. Bethulie is sentraal geleë in Suid-Afrika, teen die suidelike Vrystaatse grens en word deur skilderagtige koppies omring. Dis die ideale omgewing waar gaste egte Karoo-gasvryheid sal geniet.
Dié bekoorlike, luukse kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n houttafel met stoele, en die knus sitarea het 'n groot kaggel en 'n TV met Openview-kanale. Op die groot onderdakstoep, eie aan die Karoo, is daar 'n etenstafel en braaigeriewe.
Die erf is heeltemal omhein en troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat indien dit vooraf gereël word. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste by die Karoo Pandok Gastehuis bedien word. Gaste kan ook van die swembad by die Karoo Pandok Gastehuis gebruik maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Louis & Linda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 205
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 7 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Gaste dink The Farmers Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang