Bethulie Akkommodasie by The Farmers Cottage | LekkeSlaap
+28

The Farmers Cottage

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir The Farmers Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Alta F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta F
Enkelreisiger

Just what I was looking for.

A quiet place with all amenities and a place where my dogs can run free, within a fenced area. I unfortunately left some of my things there and they were more than willing to assist me in returning it to me. Within 2 days somebody dropped my stuff off in my hometown, and I will forever be thankful to my host. Thanks once again! Worthwhile spending some time there.

Karien V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ruim, ook vir ons Herdershond.

Die verblyf was rustig na die lang pad en ons kon self ons aandete voorberei. Daar was genoeg spasie vir ons Herdershond. Ons was heel gemaklik en sal die verblyf aanbeveel.

Andrea A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea A
Gesin met klein kinders

Gemaklike oornag tussen Gauteng en die Kaap.

Ons het baie lekker gebly by die Farmers Cottage. Die huisie is netjies en voldoen aan al mens se behoefdes vir ‘n gemaklike nagrus.

Chris V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi area, baie vriendelik.

Louise is 'n puik gas en ons het dit baie geniet. Farmers Cottage is puik!

Jan N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, rustig en ontspanne.

Die eienaar het ons soos konings hanteer, ten spyte van swak reëlings aan ons kant, was sy meer as bereid om te help en het alle verwagtinge oorskry. Die woning self was ongelooflik netjies en lekker toegerus vir 'n rustige kuier!

The Farmers Cottage's terugvoer

Baie dankie Jan, vir die mooi verwysing. Dit was lekker om julle hier by ons te verwelkom en ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Bethulie groete, Louise.

The Farmers Cottage
Cheryl W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quaint little cottage, perfect for pet stays.

The only negatives, with regards to this accommodation is the quality of pillows and the bed being a bit creaky. More than one toilet roll needs to be supplied. Perfect for travelers with pets, decor is quirky and there is a lovely garden.

Leslie W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie W
Enkelreisiger

A place to stay for more than one night.

One was made to feel very welcome and I was impressed by the friendly welcome. I felt safe and my accommodation was very comfortable.

The Farmers Cottage's terugvoer

Thank you Leslie, it was so nice to have met you. Looking forward to your next overnight!

The Farmers Cottage
Carel V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike akkommodasie geskik vir oorslaap wanneer tussen Johannesburg en Kaapstad gereis word.

Gemaklike verblyf met omheinde erf vir troeteldiere.

The Farmers Cottage's terugvoer

Baie dankie Carel, dit was lekker om julle hier by ons te verwelkom. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

The Farmers Cottage
Petrus V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel dan soos tuiskom.

Karoo Pandok se Farmers Cottage is beslis een van die plekke waarna ons keer op keer terug kom. Al was ons hoe ver hiervan, maak ons altyd 'n draai in die begin van ons vakansie, of as 'n laaste stop op pad huis toe. Die huisie is goed uiteengelê en is ver genoeg van ander wonings af om regtig privaat te wees. Louise, die gasvrou, is altyd vriendelik en hulpvaardig en opreg bly om ons te sien. Skoon, netjies en veilig, en natuurlik ver genoeg van alles dat jy weet jy kry 'n behoorlike ruskansie. Bethulie en sy mense lê na aan die hart en Farmers Cottage is 'n gunsteling destinasie.

The Farmers Cottage's terugvoer

Baie dankie Petrus vir die pragtige resensie.
Dit is altyd lekker om julle hier by ons te verwelkom.
Sien uit na julle volgende besoek. En wat dit so lekker maak is dat julle wonderlike en vriendelike gaste is en altyd welkom by ons.

The Farmers Cottage
Antoinette L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en netjiese verblyf in 'n plaasatmosfeer.

Na 'n lang reis vanaf Kaapstad het die netjiese cottage op 'n plot aan die buitewyke van Bethuli 'n lafenis gebied. Baie dankie Louisa vir jou moeite. Interessante interieur.

Riki C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riki C

Pragtig en gerieflik, solank jy in die somer gaan.

Ons het laatmiddag daar aangekom en Louise het ons hartlik verwelkom en alles gewys. Die plekkie is regtig pragtig en baie mooi ingerig. Dit is egter vreeslik koud en 'n mens moet brandhout teen R30/sak aankoop. Ons het toe twee sakke bestel wat afgelewer is saam met vuurhoutjies en 'n piepklein stukkie 'firelighter'. Daar was geen klein stokkies of iets om die vuur aan te help nie en dis toe gou dood. As dit nie vir die elektriese kombers op die bed was nie, het ons sekerlik verkluim. Ek dink egter in die somer sal dit heerlik wees om daar te bly en op die lekker stoepie te kuier. Ek sou aanbeveel dat die eienaars vir reisigers 'n vuurtjie aanpak as 'n vergunning. Dit sal die wêreld se verskil maak.

Mario B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker wegbreek vir twee mense.

Ons het die Donderdag laatmiddag gearriveer en Louise het ons ontvang met 'n groot glimlag. Diens en toganklikheid tot ons gasvrou was deurentyd baie goed. The huisie is toegerus met meeste noodsaaklikhede vir selfsorg en is redelik toeganklik vanaf die hoofroete deur die dorp. Die paaie in die dorp is oor die algemeen nie in 'n goeie toestand nie, maar ek kon wel sonder te veel moeite met 'n sedan motor oral beweeg. Vat muskietgoed saam en indien jy vol fiemies is oor kos, veral vars vleis en groente, neem jou eie kos voorraad saam. So nie, gaan probeer die plaaslike eetplekke waarvan daar maar min is.

Johan R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en gerieflik.

Dit was baie lekker en die mense was baie vriendelik en het ons onmiddelik tuis laat voel met aankoms. Alles was presies soos dit geadverteer was, puik, sal dit enige tyd aanbeveel.

The Farmers Cottage's terugvoer

Baie dankie Johan vir die review. Julle is uitstekende gaste en sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Karoo groete van die Karoo Pandok familie.

The Farmers Cottage
Charne C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne C
Gesin met klein kinders

Beste ‘stop-over’.

Alles was perfek! Diens, ligging, fasiliteite en netheid was top. Dit is min dat ons 'n plek kry wat al die ‘boxes tick’. En perfek vir ons Ridgebacks wat saam ons toer! Ons sal vir seker weer hier oorslaap op pad Oos-Kaap toe!

The Farmers Cottage's terugvoer

Hi Charne, dankie dat julle by ons oornag het. Julle is uitstekende gaste en sien uit na julle volgende besoek.
Karoo groete van die Karoo Pandok familie

The Farmers Cottage
Ilze B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse kothuis met 'n wonderlike gasvrou!

Ons kon nie fout vind met die akkommodasie nie! Die troeteldiervriendelike kothuis is ten volle omhein en ons hond kon vry hardloop en lekker bal speel op die erf. Die kothuis is netjies, skoon en die dekor is uniek aan die plaasomgewing waar die kothuis geleë is. Ons het baie lekker gebly.

The Farmers Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd ons beleid om ons gaste meer as welkom te laat voel. Dankie ook dat julle by ons oornag het en hoop julle kom kuier gou weer!

The Farmers Cottage
Chris B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Enkelreisiger

Serene and peaceful place!

I had a great rest at the cottage and it was in the exact right spot!

The Farmers Cottage's terugvoer

Thank you so much for the feedback Chris. Glad you had a good rest and enjoyed the Farmers Cottage and view. We would love to host you again.

The Farmers Cottage
Hennie P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige stil omgewing.

Mooi plaashuisie in 'n rustige en stil omgewing. Ontvangs baie vriendelik en sonder enige probleme. Goed ingerig en aangename verblyf. Alles soos verwag. Kothuis kan doen met beter beligting in die kombuis.

The Farmers Cottage's terugvoer

Hi Hennie, baie dankie vir die terugvoer. Dit was baie aangenaam om julle hier by ons te hê. Maak gerus weer so. Ons sien uit na julle volgende oornag.
Karoo groete,
Louise

The Farmers Cottage
Maggie H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie H

Rustig.

Die kothuisie is eenkant en het 'n lekker groot stoep. Verblyf is gemaklik. Louise is vriendelik en gasvry, en het 'n heerlike ontbyt aan ons voorgesit!

The Farmers Cottage's terugvoer

Baie dankie Maggie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Hoop ons sien julle weer. Dit was baie aangenaam om julle hier by ons te hê.

The Farmers Cottage
Judy S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy S
Gesin met klein kinders

Baie netjiese verblyf in rustige klein dorpie.

Ons het baie lekker oornag in die klein, rustige dorpie Bethulie. Dit was die eerste keer wat ons hier was en sal beslis weer van die fasiliteite gebruik maak. Baie dankie.

The Farmers Cottage's terugvoer

Hi Judy,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Was baie lekker om julle hier te hê. Sien julle graag weer. Voorspoedige 2018!

The Farmers Cottage
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 7, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKE38XmwDb3ujwEvyL8o8TosmfEwAFGZW4SXrsuUYbsjgpewa6i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 7 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.49516731923 25.983602106571
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za