+35
Selfsorg in Bethulie

The Farmers Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Farmers Cottage is 'n pragtige selfsorg-plaaskothuis aan die verste punt van 'n kleinhoewe in die historiese dorpie Bethulie in die Vrystaat. Bethulie is sentraal geleë in Suid-Afrika, teen die suidelike Vrystaatse grens en word deur skilderagtige koppies omring. Dis die ideale omgewing waar gaste egte Karoo-gasvryheid sal geniet.

Dié bekoorlike, luukse kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n houttafel met stoele, en die knus sitarea het 'n groot kaggel en 'n TV met Openview-kanale. Op die groot onderdakstoep, eie aan die Karoo, is daar 'n etenstafel en braaigeriewe.

Die erf is heeltemal omhein en troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat indien dit vooraf gereël word. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste by die Karoo Pandok Gastehuis bedien word. Gaste kan ook van die swembad by die Karoo Pandok Gastehuis gebruik maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lauren F
Gesin met klein kinders
5.0
We will be back! We loved it. Beautiful farm stay. The cottage had all we needed and Linda was a lovely host. Breakfast was delicious. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Loma O
Saam met lewensmaat
4.8
Ontspanne atmosfeer weg van die stad se gewoel. As enige iemand eg Suid-Afrikaanse gasvryheid wil ervaar, waar die ekstra myl geloop word, besoek The ...
Sien meer
Sep 2025
Adri A
4.8
Gerieflik en goeie waarde. Dit was weereens 'n baie goeie ervaring. Die plek is goed ingerig en gerieflik. Die omheinde tuin is uitstekend vir honde e...
Sien meer
Sep 2024
Amanda K
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Ons het heerlik gebly.
Jan 2024
Loma O
Saam met lewensmaat
4.6
Aangenaam verras, skoon elegante plaaslewe, 'n moet vir 'n moeg stadsjapie. Linda wat ons ontvang het, straal van vriendelikheid, opregte omgee en hul...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 205

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 7 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink The Farmers Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 299
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 299
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 299
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArdJS6uTCimrAcP1m1lzrdKd4u772seKqGLWwiDc8xN3nMC5hWN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 7 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.49516731923 25.983602106571
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang