Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Flamingo Apartments by Perch Stays

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-weg 6, Seepunt, 806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Flamingo Apartments by Perch Stays is in Seepunt in Kaapstad geleë en bied heerlike selfsorgverblyf aan diegene wat op soek is na 'n wegbreek by die see. Die woonstelle is naby Milton Beach, Sunset Beach, die promenade, die KIKS en V&A Waterfront geleë.

The Flamingo spog met 'n verskeidenheid woonstelle, elkeen met 'n unieke bekoring en styl. Elke woonstel het 'n privaat badkamer, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n knus sitarea. Sommige van die woonstelle lei na privaat balkonne, sodat gaste die uitsigte kan bewonder. Lugversorging en gratis WiFi word voorsien.

The Flamingo bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite. Die ikoniese Robbeneiland-veerboot bied 'n geleentheid om in Suid-Afrika se ryk geskiedenis te delf, en natuurentoesiaste kan Tafelberg aandurf vir uitstekende staproetes en asemrowende uitsigte.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Regent-weg 6, Seepunt, 806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-weg 6, Seepunt, 806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24e9c209f57dfaeffd5e5caa5c17eeb1f04bef79648113caa56d62d93550c13ff25f5d739714c39712aee8f9116b5ae7422b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag (plek vir 2) 6 Regent Road Sea Point 806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.9185815 18.3868487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem