6 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 141 Suikerbossie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Folly is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Vanderkloof geleë is. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor die vallei en die Vanderkloofdam.
Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort en word deur die tweede en derde slaapkamers gedeel. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Dié huis het 'n oopplan-leefarea en het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, dubbeloond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n kaggel.
Gaste het toegang tot 'n stoep wat 'n uitsig oor die Vanderkloofdam bied. Die stoep het 'n sitarea, 'n eetarea wat vir 8 gaste geskik is en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n plonspoel langs die stoep. Hierdie eiendom spog met 'n buitestort sowel as 'n mooi tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Georgette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 141 Suikerbossie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Gaste dink The Folly het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
141 Suikerbossie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang