The Forecourt B&B and Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Linda F - Apr 2024
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik, net parkering was problematies.
Cris I - Apr 2024
Algehele gradering
Very good.
Nicolene V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik!
Maria T - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker blyplek met 'n koffiewinkel met lekker kos.
Laura S - Des 2023
Algehele gradering
Safe, convenient and pleasant.
Deon V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik oornag.
Anneline M - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik en stil.
Mongezi P - Jul 2023
Algehele gradering
Nice place to stay in.
Kobi P - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras.
The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer
Thanks so much for your review, I'm very glad you enjoyed your stay with us!
Karen B - Des 2022
Algehele gradering
Alles in een.
Dirk T - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
David M - Jun 2022
Algehele gradering
Easily accessible, clean and modern in the middle of the CBD.
Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflike, ruim kamer.
Willie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Very comfortable and convenient to stay over while traveling through the province.
Chris V - Jan 2022
Algehele gradering
Beautifully appointed rooms, an oasis in the town of Dordrecht.
Joe L - Jan 2022
Algehele gradering
Very clean, nice flat for an overnight stay.
Hans C - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon en veilig.
Chris V - Des 2021
Algehele gradering
The room is lovely and clean.
Dorothea B - Des 2021
Algehele gradering
Goed vir oornag.
Maartin A - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, uiters netjies met puik diens!
Vera V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig.
Mari S - Mei 2021
Algehele gradering
Clean, and beautiful decor.
Benitha J - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, pragtig, uit die boonste rakke.
Veronica V - Mei 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Hendrik B - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, mooi, als wat jy nodig het.
Paula V - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie breuk vir die lang pad.
Lees meerObed R - Feb 2021
Algehele gradering
Quiet and private.
Jeannette B - Jan 2021
Algehele gradering
R850 for a luxury room, rubbish.
Lees meerDelmari K - Jan 2021
Algehele gradering
Het as oornag gebruik
Lauren B - Jan 2021
Algehele gradering
Adequate for an over-night stop.
Rene C - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf, ideaal vir oornagstop.
Annetjie O - Sep 2020
Algehele gradering
Baie ruim skoon netjies en veilig
Stefan T - Des 2019
Algehele gradering
Ons gesin het The Forecourt slegs gebruik as 'n oorslaappunt en nie vir toeriste doeleindes nie. Die eenheid is goed toegerus met alles wat mens benodig vir selfsorg en is skoon en netjies. Die personeel is ook baie vriendelik en hulpvaardig.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Aukje V - Okt 2019
Algehele gradering
Nie langer as 2 nagte.
Wentzel S - Sep 2019
Algehele gradering
Het baie veilig gevoel behalwe vir die geraas in die hoofstraat Netjies, skoon en aangename verblyf.
The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar!
Ons sien uit om julle weer te huisves.
Jammer oor die geraas.
Groete
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Rod G - Jul 2019
Algehele gradering
A very pleasant stay.
Johan R - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie.
The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Ons waardeer dit.
Tot volgende keer
Thea J - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangename verrassing!
The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar en ondersteuning! Ons waardeer dit opreg! Tot volgende keer
Hannes D - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Dr Wgm G - Aug 2018
Algehele gradering
Neat and enjoyable.
Joanne S - Aug 2018
Algehele gradering
'n Goeie nag se rus om die dag se reis af te skut en energie vir die dag se reis wat kom.
The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning en positiewe kommentaar. Julle voel vir ons ook soos ou vriende!
Tot volgende keer.
Heinz M - Apr 2018
Algehele gradering
Goed geslaap.
The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer
Dankie vir die kommentaar. Ons het die matte met nuwes vervang wat donkerder is, hopelik sal dit nie so maklik merke wys as mense mors op die matte nie.
Sharolyn D - Feb 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Jeanette B - Des 2017
Algehele gradering
So skoon en netjies.
The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die opbouende komentaar.
Chris E - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi kamer, dorp en omgewing. Veilige parkering.
Johan B - Aug 2017
Algehele gradering
More than we expected, was very cold, but we kept warm with the electrical blankets supplied.
Anita C - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Stefan T - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Ntosh M - Jul 2017
Algehele gradering
Very much OK.
Lees meerTrudie S - Mei 2017
Algehele gradering
Dit het ons verwagtinge oortref!
Lees meerAlessandro P - Feb 2017
Algehele gradering
Not terrible but the only address in Dordrecht.
The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer
I'm sorry to hear you were not satisfied with your stay. We were away visiting family overseas for 2 weeks, so I am sorry we were not there when you checked in. Please understand that Dordrecht is a very small town and we have a coffee shop (not a restaurant) that closes at 6 pm due to insufficient customers in the evenings. We have luxury rooms available, with better facilities in a better location, however you had reserved a standard room. I hope you will consider us for any future needs, and we will ensure that you have a better experience than last time.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Joanne S - Jun 2016
Algehele gradering
Gemaklik en snoesig.
The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer
Thanks for the positive feedback, Joanne!
Please don't forget to send me the email about your findings at the cemetery!
Best wishes
Pieter Greyling
Lynn P - Jan 2016
Algehele gradering
A good place as a stopover.
Danita D - Des 2015
Algehele gradering
Beter as wat ek verwag het.
Deon-jacques P - Jul 2015
Algehele gradering
Oornag op pad na die Drakensberge.
Hannes V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie goed!
Karen L - Jul 2015
Algehele gradering
Werklik netjies, vriendelik en mooi.
Truida-mart B - Jun 2015
Algehele gradering
Lekker.
Suzette C - Jun 2015
Algehele gradering
Aanvaarbaar
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Grey Straat, , Dordrecht, 5435, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom