The Forecourt B&B and Self-Catering
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Grey Straat, , Dordrecht, 5435, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Forecourt B&B and Self-Catering is in Dordrecht geleë. Dit is gerieflik naby Forecourt Koffiewinkel waar jy ontbyt, middagete en aandete kan nuttig.
The Queen is ontwerp met gerief in gedagte en het 'n koningingrootte-bed, skitterende en suite-badkamer met bad en stort, platskerm-TV met 14 DStv-kanale en lugversorging.
The Luxury Twin is ontwerp met gerief in gedagte en het 2 enkelbeddens, skitterende en suite-badkamer met stort, platskerm-TV met 14 DStv-kanale en lugversorging.
The Flat is ontwerp om prakties te wees. Dit is ’n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers op die eerste verdieping, en is ideaal vir 'n gesin wat op reis is. Die woonstel het 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbedstelle, 'n volledig toegeruste kombuis, eet- en sitarea. Daar is wasgoedgeriewe, 'n platskerm-TV met 14 DStv-kanale, asook ’n buitebraai-area.
The Bachelor Pad is ontwerp om aanpasbaar te wees. Dit is ’n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel op die eerste verdieping met 1 slaapkamer, ideaal vir 'n enkelloper. Dit is toegerus met 1 koningingrootte-bed, 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer en sitkamer. Daar is 'n platskerm-TV met 14 DStv-kanale en wasgoedgeriewe.
The Studio- en Zanzibar-eenhede is elkeen oopplan en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asok 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Veilige parkeerplek is op die perseel vir alle kamers beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 43 Grey Straat, , Dordrecht, 5435, Oos-Kaap
- Gaste dink The Forecourt B&B and Self-Catering het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Grey Straat, , Dordrecht, 5435, Oos-Kaap