Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Four C's

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hamiltonlaan 87, Craighall Park, Randburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Four C's is 'n knus en privaat selfsorg-eenheid op die eienaar se erf in Craighall Park, Randburg. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger, 'n paartjie of sakereisigers wat op soek is na bekostigbare en gerieflike oornagverblyf.

Die oopplan-eenheid het lugversorging, 'n aparte ingang wat met 'n trap bereik word en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Swemhanddoeke is beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV met Netflix en 'n kaggel. Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en word met 'n elektriese heining, alarm en laserstraalsekuriteit beveilig. Die huis gebruik sonkrag tydens kragonderbrekings.

Die woonbuurt spog met talle restaurante en is naby 'n groenstrook wat ideaal is vir stap, draf en fietsry. 'n Aantal winkelsentrums, vervoerroetes en besienswaardighede is ook naby geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Four C's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Hamiltonlaan 87, Craighall Park, Randburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink The Four C's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hamiltonlaan 87, Craighall Park, Randburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96febeb085a67b6695ea6e1af1af6039b7f9d9cbf49cf3a092e4aac824d7945a41936d41acbdd90887fb1ec78eade1ae72f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 87 Hamilton Avenue Craighall Park 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.126363281877 28.020219669975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem