LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+6
Selfsorg in Parklands

The Botanical Haven

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 282 Tryall Road, Sandown, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Botaniese Haven is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in die veilige landgoed in Sandown. Dit is 'n goeie opsie vir 'n wegbreek saam met familie en vriende in Kaapstad, aangesien hierdie landgoed spog met 'n wonderlike leefstylsentrum en slegs 5 minute van die strand af is.

Hierdie woonstel kan gemaklik altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die landgoed spog met geriewe soos 'n leefstylsentrum met 'n restaurant, 'n gimnasium, 'n muurbalbaan, 'n wassery en meer.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 282 Tryall Road, Sandown, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

282 Tryall Road, Sandown, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e2e471b4ac6f2f8801599347fc55d9a1be062a59a0de1c39a58857b1cfcc8861477b01fa282fd40a842bf0d30b413c4fa7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 282 Tryall Road Sandown 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.7931528 18.5107277