+24
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 95 Church street, Belfast, 1100, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

The Gables is in Belfast in Mpumalanga en bied gehalteverbyf aan sakereisigers of gaste op soek na gerieflike oornag-akkommodasie. Dis naby talle winkels, restaurante en die hooftoegangsroetes na Pretoria en die Krugerwildtuin.

Daar is 2 smaakvolle eenhede. In die hoofhuis is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ontbyt is ingesluit by die tarief vir hierdie kamer.

Let daarop dat dié kamer in die gasheer se huis is.

Die kothuis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste altesaam. Elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n TV met DStv en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste het toegang tot die tuin en veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jann R
Saam met vriende
5.0
The dwelling, host, and experience were all fantastic! I had an absolutely fantastic stay! Our host was quite the personality and happi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Launce M
Besigheidsreis
5.0
Great venue value for money. Really enjoyed the venue.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Margie T
Saam met lewensmaat
4.8
The Gables is rich in heritage and a wonderful place to stay. Jaco was an outstanding host. He gave us comprehensive directions to the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Hennie K
Besigheidsreis
4.8
Was geld werd. Baie netjiese plek. Baie lekker geslaap. Kan vir seker aanbeveel, was skoon en netjies.
Jun 2025
Annel M
Saam met lewensmaat
3.8
Oase langs N4. Belfast is 'n goeie oorbly ten spyte van die treurige paaie en geen straatname nie. Die perseel is veilig en keurig versorg. Die kothui...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 95 Church street, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink The Gables het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

95 Church street, Belfast, 1100, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2gjiXBYq2AzYLyq2OSYJ3EJaPYs7en1A30jZ3xhnViXrBAoBk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 95 Church street Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.696104166667 30.035575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang