Die Bult Akkommodasie by The Gallery | LekkeSlaap
+57

The Gallery

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Heerdenstraat 3, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 R578 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Gallery is in Potchefstroom geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne wat reis of as 'n gemaklike oornagplek.

Die eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. The Gallery stal plaaslike kuns op die mure van die woonstel uit.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook ’n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die Art Studio is ’n privaat woonstel met ’n slaapkamer, aantrekkamer en volledige badkamer. Die badkamer het ’n bad, groot stort, toilet en wasbak. Die woonstel het ’n mikrogolf, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n groot TV. Daar is ’n privaat stoep waar gaste kan kuier.

Die eenheid is 750 m van MooiMed Hospitaal, 750 m van die Mare Botha Multisorgeenheid, 3 km van MediClinic Potchefstroom, 1,3 km van die Aardklop Kunstefees se gronde, 1,8 km van die Noordwes Universiteit en 2,6 km van die Mooirivier Winkelsentrum af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 47 resensies vir The Gallery
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Van Heerdenstraat 3, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink The Gallery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R680
Vanaf R578
per nag (vir 2 persone)
was R680
Vanaf R578
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Heerdenstraat 3, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGnJZxMWNzXTsH06bGZwFKyd2pGVggHMQ7KOlRBvsf1B0ip1hTy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R680, nou Vanaf R578  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 3 Van Heerden Street Die Bult 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.699614070472 27.102147894087
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za