Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gallery Lounge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makoustraat 2, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R899 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Gallery Lounge is 'n gastehuis in Potchefstroom en bied gerieflike verblyf naby die Noordwes-Universiteit. Dit spog met 'n lieflike tuin en 'n klassieke tema.

Verblyf word in 1 kothuis en 5 slaapkamers op die boonste verdieping aangebied. Die Rose-kothuis het 'n tuinuitsig en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n platskerm-TV en die stoep bied 'n lieflike uitsig oor die tuin en gemeenskaplike swembad.

Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Kamer 3 het 'n dubbelbed. Albei hierdie kamers is langsaan hul privaat, aparte badkamers in die gang. Een van hierdie badkamers het 'n stort en die ander het 'n bad en stort. Gaste in hierdie 3 kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis op die onderste verdieping. Kamer 4 het 2 enkelbeddens en Kamer 5 het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n aparte badkamer in die gang met 'n bad en stort. Kamer 5 het ook toegang tot die gedeelde leefarea op die boonste verdieping met 'n sitkamerstel en gemeenskaplike kombuisie met 'n yskas en mikrogolf.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en swembad. Daar is ook 'n gedeelde kuierarea met 'n etenstafel en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan ook in die lieflike tuin ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir The Gallery Lounge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Vidette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Ligging

  • Makoustraat 2, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink The Gallery Lounge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makoustraat 2, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bd8b6ddc86eb098ee364091a3b2dec0c959abce3472b5100630f6291a8bdb17d14583292a584290524995f6e6b6b9556697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 2 Makou Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.6809741 27.1046667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem