LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Garden Cottage | LekkeSlaap
+15

The Garden Cottage

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir The Garden Cottage
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Tshepo R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo R
Saam met vriende

Dit was perfek.

Die swembad was nie gereed nie, maar ons het die redes verstaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was perfect.

The pool was not ready but we understood the reasons.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

David O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Positiewe aspekte: Die bed, beddegoed en handdoeke was skoon en in 'n puik toestand. Daar was geen handeseep nie. Die oppervlakte rondom die stoof was vuil so ook het die skottelgoed-afdrooglap 'n groot oliekol op gehad. Die segment tussen die vloerteëls in die kombuis-area was gepak met vullis. Die vloer van die ophangkas het twee groot olievlekke. Die kosyn benodig herstel work aan die buitekant. Daar is stukkende teëls by die in gang tot die stort. Die plafon en muur van die slaapkamer alhoewel dit nie vuil is nie sal doen met 'n laag verf.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Letabastraat 45, Brackendowns, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkz3msJvprSUFvxjbyAWbW3aqzHarYy9tG2K6tXgrwFQr1Is5YR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 45 Letaba Street Brackendowns 1448 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.344427912432 28.100786358118
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!