The Garden Cottage
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bergstraat 58, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Garden Cottage is gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in die historiese dorpie Swellendam.
Die eenheid het 2 slaapkamers, elkeen met ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook ’n slaapbank in die leefarea.
Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n gasstoof en oond, yskas, mikrogolfoond, 'n ontbyttoonbank en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en het ’n pool-tafel, swartbord muur vir kinders om kreatief te wees, TV met DStv, 'n kaggel en WiFi.
Die eenheid lei na ’n beskutte braai-area onder groot bome. Onderdak veilige parkeerplek is beskikbaar met elektriese hek. Dit is 'n veilige en stil woonbuurt, met 'n asemrowende uitsig oor die pragtige Langeberge.
Die sentrale ligging van die kompleks bied toegang tot restaurante, winkels en kroeë.
Slaapplek
’n Bespreking by The Garden Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Bergstraat 58, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink The Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bergstraat 58, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom