Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
William Arthur S - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Hugo C - Jun 2022
Algehele gradering
Was 'n goeie naweek.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Riana D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf en vriendelike diens.
Marco S - Des 2021
Algehele gradering
Very impressed
Ron B - Des 2020
Algehele gradering
Uiters vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Ons het verblyf baie geniet!
Ané B D - Jun 2019
Algehele gradering
Puik in alle opsigte - baie aangename, hulpvaardige bestuurder.
Sheila V - Apr 2019
Algehele gradering
Gasvry en waarde vir geld.
Pieter S - Apr 2019
Algehele gradering
Weereens baie lekker oornag.
Stefan J - Apr 2019
Algehele gradering
Nietjiese ruim kamer, vriendelike diens en heerlike ontbyt.
Linda K - Mrt 2019
Algehele gradering
Room was poorly prepared. Overall impression extremely poor.
Lees meerSimone R - Jan 2019
Algehele gradering
Goed uitgerus.
Pieter S - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Marius D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Dinemarie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens met 5-ster-verblyf!
James P - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker om uit die hitte te ontsnap het.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Penny O - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig en netjies.
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Opregte vriendelikheid en goeie waarde vir geld.
Pierre B - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker gemaklik.
Peter P - Jul 2017
Algehele gradering
Satisfied, thank you.
Richard A - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam, netjiese en goeie waarde vir geld.
Hermien D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie netjies, goeie waarde vir geld.
Cornelius D - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflike oorbly.
Werner M - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Goeie, vriendelike mense. Sal gerus weer gaan.
Jean J - Sep 2016
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon gastehuis met puik vriendelike diens en uitstekende etes.
Willie W - Aug 2016
Algehele gradering
OK.
Andries B - Jul 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Ria P - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Baie gasvry.
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Delien V - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Ralph K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik, aangenaam, skoon.
Shoana H - Feb 2016
Algehele gradering
Quiet and clean.
The Guest House Pongola se terugvoer
Good morning Shoana
Thank you for your review. We are so happy that you felt at home. Hope to see you soon in the future!
Kind regards
Ilse
Mickey R - Jan 2016
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
The Guest House Pongola se terugvoer
Hi Mickey
Ek is rerig bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Voorspoed vir die Nuwe Jaar!
Baie groete
Ilse
Sandra R - Des 2015
Algehele gradering
Very clean and friendly.
The Guest House Pongola se terugvoer
Good day Sandra,
Thank you for the lovely review! We have enjoyed your visit with us and hope to see you again soon!
Kind regards,
Ilse
Jaci M - Des 2015
Algehele gradering
Baie gesellig!
The Guest House Pongola se terugvoer
Hi Jaci
Ons is so bly dat julle dit geniet het by ons. Ons hoop om julle weer gou te sien!
Groete
Ilse
Martien D - Des 2015
Algehele gradering
Lekker slaap en 'n goeie ontbyt is net wat jy nodig het om 'n lang reis te onderbreek.
The Guest House Pongola se terugvoer
Goeie middag Martien,
Ek is so bly julle het lekker by ons geslaap en goed uitgerus. Ons wens julle 'n Voorspoedige 2016.
Groete,
Ilse
Frik P - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik verfrissend en intiem.
The Guest House Pongola se terugvoer
Goeie dag Frikkie,
Dit is so lekker om te weet dat julle julself geniet het. Dit was 'n plesier om julle te bedien en sien uit daarna om julle weer by ons te hê!
Groete,
Ilse
Peggy B - Nov 2015
Algehele gradering
Baie netjies en doeltreffend.
The Guest House Pongola se terugvoer
Goeie more
Baie dankie vir julle kommentaar. Dit was ons plesier om julle te bedien en so bly dat julle dit geniet het!
Groete
Ilse
Dawie V - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
The Guest House Pongola se terugvoer
Hallo Dawie,
Baie dankie vir jul ondersteuning. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Dit was lekker om julle te bedien en vertrou dat ons jul weer sal sien.
Baie groete,
Ilse
Ella H - Sep 2015
Algehele gradering
Alles was perfek.
The Guest House Pongola se terugvoer
More Ella
Baie dankie vir jul kommentaar. Dit was ons plesier om julle te bedien en so bly julle het dit geniet!
Groete
Ilse
Nana C - Aug 2015
Algehele gradering
Skoon en baie gemaklik.
The Guest House Pongola se terugvoer
Middag Andrew
Baie dankie vir jou kommentaar. Dit was ons plesier om julle te bedien en baie bly julle het dit geniet!
Groete Ilse
Odette G - Aug 2015
Algehele gradering
GREAT EXPERIENCE.
The Guest House Pongola se terugvoer
Hi Odette
Thank you for your comments! It was our pleasure in serving you and very happy that you enjoyed your stay! Looking forward to seeing you again!
Regards
Ilse
Martin B - Jul 2015
Algehele gradering
Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam.
The Guest House Pongola se terugvoer
Middag Martin
Baie dankie vir jul kommentaar. Ons is regtig bly dat jul verblyf 'n aangename een was. Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te kuier.
Groete Ilse
Nicolette E - Mrt 2015
Algehele gradering
Goed.
Edna A - Des 2014
Algehele gradering
Perfect overnight accommodation.
Ode B - Jul 2014
Algehele gradering
Goed!
Chris D - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was 'n huislike atmosfeer en regtig rustig. Dit is 'n "great" gastehuis om in te bly.
Kevin D - Feb 2014
Algehele gradering
'n Baie goeie ondervinding.
Anelle J - Jan 2014
Algehele gradering
I would recommend this guest house to everyone passing through Pongola!
Richard K - Aug 2013
Algehele gradering
We had a pleasant, value-for-money overnight stay at this guesthouse.
Laurelle Z - Jul 2013
Algehele gradering
Excellent!!!
Liesl K - Mrt 2013
Algehele gradering
Ongelooflik ontspannend
Portia M - Mrt 2013
Algehele gradering
The service was superb.
Elna G - Jun 2012
Algehele gradering
Great
Noma S - Jun 2011
Algehele gradering
Excellent hospitality - definitely enjoyed the warmth of the staff
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Jansen-straat 123, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal