+43
Selfsorg in Houtbaai

The Gate House

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4a Peterhof Close, Stone Hedges, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Gate House is 'n sonnige selfsorghuis in Houtbaai, Kaapstad. Die huis is ideaal teen die berghang geleë en is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede, soos Chapmanspiek, Constantia Wynlandgoed, Kampsbaai en Tafelberg kan verken. Kaapstad Internasionale Lughawe is ook net 30 km weg.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Albei slaapkamers is op die boonste verdieping geleë. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede aparte badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is op die grondverdieping. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele, 'n kaggel en 'n rusbank om op te ontspan. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai.

Die huis het 'n 50 mbps vesel-internet en daar is ononderbroke kragtoevoer tydens beurtkrag.

Die huis is op 'n landgoed waar toegang met 'n valhek beheer word. Veilige parkeerplek is beskikbaar in die keeromstraat. Die huis is minder as 5 minute se ry vanaf winkels, markies en 'n rits restaurante in Houtbaai en Constantia, en lekker naby Houtbaai se strand en hawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Frankie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4a Peterhof Close, Stone Hedges, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Gate House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4a Peterhof Close, Stone Hedges, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fd5a8a3dfcf0bc665f455ba1910df7f43e954b3828d03794f4723292adf5afc31a84ef2f638974ccf3e5f05977b4b5b0a9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 4a Peterhof Close Stone Hedges 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0250012 18.3719031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang