5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 775 Waparand Road, Unit 20 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Grace is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in die Wapadrand Sekuriteitslandgoed in Pretoria-Oos. Of dit nou vir besigheids- of ontspanningsreise is, hierdie huis is 'n ideale verblyf vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf.
Hierdie eiendom het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 1 kind in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n slaapbank vir kinders en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep wat ingerig is met buitemeubels en 'n braai, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Joani Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 42
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 775 Waparand Road, Unit 20 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng
- Gaste dink The Grace het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
775 Waparand Road, Unit 20 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang