The Grange 11
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Grange-weg 11, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 369 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Grange 11 is 'n pragtige vakansiehuis in die luukse buurt Kampsbaai in Kaapstad. Dit is minute vanaf lieflike strande en dis die ideale verblyf vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie of 'n vakansie saam met vriende. Die huis het moderne afwerkings en ongelooflike see-uitsigte.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 smaakvol versierde en suite-slaapkamers waarvan 3 lugversorging het. Die pragtige hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas en 'n privaat balkon met 'n see-uitsig. Die en suite-badkamer het 'n bad, instapstort, dubbelwasbakeenheid en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n privaat balkon en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die lieflike leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Daar is ook 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n rustige leeshoekie langs die sitarea.
Groot skuifdeure lei na 'n stoep met meubels en 'n sprankelende swembad waarin gaste kan afkoel. Die huis is naby nagklubs, restaurante en winkels.
Slaapplek
’n Bespreking by The Grange 11 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Jare op LekkeSlaap 12
Ligging
- The Grange-weg 11, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Grange-weg 11, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom