LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+180
Gastehuis in Houghton Landgoed

The Great Gatsby



  • 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 4 Munro Drive, Houghton, Johannesburg, 2198, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Great Gatsby bied 'n unieke erfenisgebou wat uit 1926 dateer en oorspronklik as die Coach House bekend gestaan het. Die perseel is in Houghton, gerieflik naby Killarney, Rosebank en top-privaatskole soos St John's Collage, King Edward VII School, Roedean en Sacred Heart Collage geleë is.

The Great Gatsby is ideaal vir 'n enkel-sakereisiger, 'n paartjie, oornaggaste en gaste wat familie besoek en is naby Johannesburg se middestad en die Sandton-area.

Daar is 'n oopplan-eenheid, 'n vierslaapkamer-eenheid en 4 gastekamers. Elke kamer het Egiptiese katoenlinne en handdoeke en gaste kan gebruik maak van die gratis WiFi.

Die gastehuis het 'n patio in 'n koloniale styl wat toegang bied toet die tuin, 'n lapa met 'n pragtige uitsig, 'n beskutte swembad, 'n tekenkamer en 'n eetkamer met 'n kaggel.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

The Great Gatsby het geriewe vir sakegeleenthede en privaat partytjies, asook whiskey-, wyn- en gin-proesessies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
Bergfietsry

Kamers

Coach House Starlight Suite
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die tweede slaapkamer in die Coach House het 'n dubbelbed, lessenaar en genoeg pakplek. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Gaste in hierdie kamer het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat met 'n oond, stoof, koffiemasjien, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Luukse en 'n klein ontbyt, asook aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra fooi per bondel beskikbaar.
Kinders bly nie gratis nie.
Filmsessies word teen verskillende uurlikse tariewe gehef en bespreking van 'n kamer om 'n filmsessie te doen word nie toegelaat nie. Volg asb. die filmsessiekanaal om fakturering en pryse te reël.
Behandel asb. die huis soos jul julle eie huis sal behandel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Juliet's Secret
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Juliet's Secret is die gastekamer met 'n dubbelbed en 'n sitarea. Die badkamer is oorkant die gang geleë, maar word nie met ander gaste gedeel nie. Dit spog ook met 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Luukse en 'n klein ontbyt, asook aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra fooi per bondel beskikbaar.
Kinders bly nie gratis nie.
Filmsessies word teen verskillende uurlikse tariewe gehef en bespreking van 'n kamer om 'n filmsessie te doen word nie toegelaat nie. Volg asb. die filmsessiekanaal om fakturering en pryse te reël.
Behandel asb. die huis soos jul julle eie huis sal behandel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The Man Cave
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n sitarea en 'n kantoor in die kamer. Die badkamer is in die gang en word nie met ander gaste gedeel nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Luukse en 'n klein ontbyt, asook aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra fooi per bondel beskikbaar.
Kinders bly nie gratis nie.
Filmsessies word teen verskillende uurlikse tariewe gehef en bespreking van 'n kamer om 'n filmsessie te doen word nie toegelaat nie. Volg asb. die filmsessiekanaal om fakturering en pryse te reël.
Behandel asb. die huis soos jul julle eie huis sal behandel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The Princess Chamber
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea en speelgoed vir klein kinders. Die badkamer is in die gang en word nie met ander gaste gedeel nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Luukse en 'n klein ontbyt, asook aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra fooi per bondel beskikbaar.
Kinders bly nie gratis nie.
Filmsessies word teen verskillende uurlikse tariewe gehef en bespreking van 'n kamer om 'n filmsessie te doen word nie toegelaat nie. Volg asb. die filmsessiekanaal om fakturering en pryse te reël.
Behandel asb. die huis soos jul julle eie huis sal behandel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Library Ensuite
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Library Ensuite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n TV en boekrakke vol boeke. Die kamer word met trappe bereik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Luukse en 'n klein ontbyt, asook aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra fooi per bondel beskikbaar.
Kinders bly nie gratis nie.
Filmsessies word teen verskillende uurlikse tariewe gehef en bespreking van 'n kamer om 'n filmsessie te doen word nie toegelaat nie. Volg asb. die filmsessiekanaal om fakturering en pryse te reël.
Behandel asb. die huis soos jul julle eie huis sal behandel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Coach House Imperial Suite
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die hoofkamer in die Coach House het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste in hierdie kamer het toegang tot 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, stoof, koffiemasjien, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Luukse en 'n klein ontbyt, asook aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra fooi per bondel beskikbaar.
Kinders bly nie gratis nie.
Filmsessies word teen verskillende uurlikse tariewe gehef en bespreking van 'n kamer om 'n filmsessie te doen word nie toegelaat nie. Volg asb. die filmsessiekanaal om fakturering en pryse te reël.
Behandel asb. die huis soos jul julle eie huis sal behandel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Bachelor Pad
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie losstaande eenheid is apart van die gastehuis en bied aan gaste 'n afgesonderde toevlugsoord. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste, en die en suite-badkamer het 'n instapstort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Boonop bied die eenheid uitsigte op die berg, 'n apartestoep met liggies en 'n leefarea met 'n lessenaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Luukse en 'n klein ontbyt, asook aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra fooi per bondel beskikbaar.
Kinders bly nie gratis nie.
Filmsessies word teen verskillende uurlikse tariewe gehef en bespreking van 'n kamer om 'n filmsessie te doen word nie toegelaat nie. Volg asb. die filmsessiekanaal om fakturering en pryse te reël.
Behandel asb. die huis soos jul julle eie huis sal behandel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Le Bijou
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Braai
Gemeenskaplik
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Badkamer
Badhanddoeke
Japon
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Balkon
Tuin
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Kroegie
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Vermaak
Boeke en leesstof
Huisreëls

'n Luukse en 'n klein ontbyt, asook aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra fooi per bondel beskikbaar.
Kinders bly nie gratis nie.
Filmsessies word teen verskillende uurlikse tariewe gehef en bespreking van 'n kamer om 'n filmsessie te doen word nie toegelaat nie. Volg asb. die filmsessiekanaal om fakturering en pryse te reël.
Behandel asb. die huis soos jul julle eie huis sal behandel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The French 75
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Huisreëls

'n Luukse en 'n klein ontbyt, asook aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra fooi per bondel beskikbaar.
Kinders bly nie gratis nie.
Filmsessies word teen verskillende uurlikse tariewe gehef en bespreking van 'n kamer om 'n filmsessie te doen word nie toegelaat nie. Volg asb. die filmsessiekanaal om fakturering en pryse te reël.
Behandel asb. die huis soos jul julle eie huis sal behandel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The En-Suite Boudoir
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie is ons hoofslaapkamer. Dit het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n sitarea met 'n skryftafel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet met bidet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Luukse en 'n klein ontbyt, asook aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra fooi per bondel beskikbaar.
Kinders bly nie gratis nie.
Filmsessies word teen verskillende uurlikse tariewe gehef en bespreking van 'n kamer om 'n filmsessie te doen word nie toegelaat nie. Volg asb. die filmsessiekanaal om fakturering en pryse te reël.
Behandel asb. die huis soos jul julle eie huis sal behandel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
LR V
5.0
Ek sal weer wil oorbly by Die Gatsby, maar met my vrou. Diens, vriendelikheid en die ete was uitmuntend!
Okt 2026
Karishta M
Saam met lewensmaat
5.0
The best service ever! We'll be back. We had such a lovely time and honestly couldn’t have asked for a better host. Gina was absolutely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Talita O
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Our stay was very comfortable. Lovely sunny room. Super fast WiFi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Chantel K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker geslaap! Mooiste ou huis met die wonderlikste gasvrou ooit!
Jul 2026
Shalome H
Gesin met tieners
5.0
Wat 'n belewenis! Gina was 'n wonderlike gasvrou.
Feb 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
LR V
1 nag
5.0
Okt 2026

Ek sal weer wil oorbly by Die Gatsby, maar met my vrou. Diens, vriendelikheid en die ete was uitmuntend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karishta M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

The best service ever! We'll be back. We had such a lovely time and honestly couldn’t have asked for a better host. Gina was absolutely wonderful and so accommodating to both my husband and me, which made everything so easy and comfortable. She really went out of her way to assist us and make sure everything worked around our plans. The place was lovely, the whole experience was seamless, and we genuinely appreciated her kindness and hospitality. Would definitely recommend and happily stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Very comfortable. Our stay was very comfortable. Lovely sunny room. Super fast WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Ons het lekker geslaap! Mooiste ou huis met die wonderlikste gasvrou ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shalome H
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Wat 'n belewenis! Gina was 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lani S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

An absolute belewenis! Dit was 'n absolute belewenis om hier te oornag! Gina gaan uit haar pad uit om gaste te laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A-iesha R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Too short lol but worth it. It was a really good stay, short and sweet. We were welcomed on time as we arrived and a tour was given to us in the main house and the coach house. The host made sure that we were happy and offered breakfast as well at an additional cost. We were also upgraded at no added cost as there were no guests expected in our upgraded room. The property is shared by guests but it is mostly quiet and peaceful. We enjoyed the garden at night and the warm room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
Kort verblyf
4.6
Jul 2026

Rustige verblyf. Aanvanklike bespreekte kamer was nie beskikbaar nie, maar Gina het my probeer akkommodeer na wense. Maar ek sou graag 'n ketel in die kamer wou hê.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eldorette L
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Vriendelike onthaal, gemaklike verblyf, hulpvaardige personeel. Baie vriendelike gasheer en personeel wat my gratis opgegradeer het en toegelaat het om ná uitkloktyd nog te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar


Ligging

Gaste dink The Great Gatsby het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 03 Apr 2024 tot 02 May 2024.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 03 Apr 2024 tot 02 May 2024.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 17:00
Uitklok Voor 11:00
Coach House Starlight Suite
Slegs verblyf
Juliet's Secret
Slegs verblyf
The Man Cave
Slegs verblyf
The Princess Chamber
Slegs verblyf
Library Ensuite
Slegs verblyf
Coach House Imperial Suite
Slegs verblyf
Bachelor Pad
Slegs verblyf
The En-Suite Boudoir
Slegs verblyf

'n Luukse en 'n klein ontbyt, asook aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon bedien word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra fooi per bondel beskikbaar.
Kinders bly nie gratis nie.
Filmsessies word teen verskillende uurlikse tariewe gehef en bespreking van 'n kamer om 'n filmsessie te doen word nie toegelaat nie. Volg asb. die filmsessiekanaal om fakturering en pryse te reël.
Behandel asb. die huis soos jul julle eie huis sal behandel.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Munro Drive, Houghton, Johannesburg, 2198, Gauteng

Sien kaart
  • 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cf9dbec2047830878ecea04dac4a23093ef94188e4296ffa8408b4cfeb9c124656e5691a115364b28c530e86fa0ab6739de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 4 Munro Drive Houghton 2198 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -26.1721 28.05896
Soek in 'n groter streek