The Green Bough
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasonsweg 123, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Green Bough is 'n bekoorlike kothuis in Riebeeckstrad, Vrystaat en bied verblyf aan sakereisigers of gaste wat graag wil ontspan.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n tafel geskik vir 2 gaste. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n braai-area, privaat ingang en 'n lieflike tuin. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Jasonsweg 123, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
Sien meer verblyf in Riebeeckstad Welkom Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasonsweg 123, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom