Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Eagle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 5, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 1
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Green Eagle is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Umkomaas op die eerste putjie by Umkomaas Gholfklub geleë is. Dit het 'n uitsig oor die eerste en agtiende skoonvelde en bied ook 'n see-uitsig.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is slegs 'n stort in die tweede badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea en eetarea het genoeg ruimte vir gaste om te eet en te ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe op die perseel en sal naby die strand, Aliwal Shoal, 'n top 10-duikplek in die wêreld, winkels en restaurante wees.

Slaapplek

’n Bespreking by The Green Eagle sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir The Green Eagle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eugenie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Ligging

  • Milnerstraat 5, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Green Eagle het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 5, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA632c02d01d5fdc32d9c3ed6498d4fd927be16b4d3e6ca8402ede245474d1c8eddfe520cc23ecb9688ec031e4ffb6286b8410?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 5 Milner Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -30.2101889 30.7976419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem