The Green House
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfontein-weg, Spring Valley Retreat, Valyspruit-plaas erfdeel 4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Green House is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die Spring Valley-plaas. Dit bied 'n intieme wegbreek vir 'n paartjie, vriende of soloreisigers wat op soek is na rus en ontspanning in 'n rustige area. Hierdie kothuis is ongeveer 8 km vanaf Dullstroom, maar dit is ver genoeg sodat gaste 'n afgeleë vakansie kan geniet.
Die bekoorlike, moderne kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer spog met lieflike uitsigte oor die vallei en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetearea het 'n etenstafel geskik vir 2 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, koffietafel, kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die toegeboude stoep met pragtige uitsigte oor die vallei se velde. Gaste kan 'n piekniek in die tuin hou of in die bad ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan ook visvang, voetslaan en bergfietsry in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by The Green House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Patio
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Jane' Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Jaar gelys 8
Ligging
- Kruisfontein-weg, Spring Valley Retreat, Valyspruit-plaas erfdeel 4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Green House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfontein-weg, Spring Valley Retreat, Valyspruit-plaas erfdeel 4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom