The Green Olive Tree

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 24 Nov 2019 tot 30 Apr 2020.

Beskrywing

The Green Olive Tree bied knus oornagverblyf vir 2 gaste in Bloemfontein. Dis 750 m vanaf die naaste winkelsentrum en 1 km vanaf die N1 en Rosepark Hospitaal.

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. WiFi is beskikbaar.

Die kamer maak op 'n privaat stoep oop en veilige parkeerplek word voorsien. Gaste moet asb. kennis neem dat die eienaars op die perseel saam met hul troeteldiere woon.

Bloemfontein bied verskeie restaurante en besienswaardighede soos museums, die Botaniese Tuin Tree-roete, die Vrystaatse Botaniese Tuin en Windmill Casino.

Slaapplek

'n Bespreking by The Green Olive Tree sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Kroegyskas

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Green Olive Tree gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 R255 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af. Geldig vanaf 24 Nov 2019 tot 30 Apr 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za