Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Pasture Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-singel 47, Cove Rock Country Landgoed, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R875 R788 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Green Pasture Cottage is 'n lieflike woonstel op die Cove Rock Country Landgoed in Oos-Londen. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf wat naby die strand is. Hierdie woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang.

Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is die ideale opsie vir 'n paartjie.

Die ooplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n induksieplaat, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n TV met Netflix.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die landgoed spog met 'n gholfbaan, tennisbane, gemeenskaplike swembad, klein kafee, 'n klubhuis en daar is ook vrylopende bokke, poue en patryse.

Slaapplek

’n Bespreking by The Green Pasture Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Green Pasture Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charlotta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 10

Ligging

  • Coral-singel 47, Cove Rock Country Landgoed, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Green Pasture Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R875
R875 R788
per nag (plek vir 2)
Vanaf R875
R875 R788
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-singel 47, Cove Rock Country Landgoed, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e7900063268e21a4550b57d8702d96b54c18def20f29fcb1d43ae45f5a631fa6b27a3e11c5e945ec5e693ae4914c129aa5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R875 nouVanaf R788 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 47 Coral Crescent Cove Rock Country Estate 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.071971001293 27.829260610752
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem