The Green Point Escape
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Vesperdene Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Green Point Escape bied sjiek verblyf met asemrowende uitsigte in Kaapstad.
Die pragtige woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en die sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die gemeubileerde balkon geniet. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Rocklands-strand 2.2 km weg en Seepunt-promenade 2.3 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 2 Vesperdene Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Vesperdene Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang