LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Green Spot | LekkeSlaap
+10

The Green Spot

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 63, Noorder-Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

The Green Spot is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in die Paarl. Die perseel is naby kroeë, restaurante en supermarkte.

Die woonstel het 'n privaat ingang en is apart van die hoofhuis. Dit het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolf, 'n toonbankstofie en eetgerei toegerus, en daar is 'n toonbank met 2 stoele.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en YouTube. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Green Spot sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir The Green Spot
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Skoolstraat 63, Noorder-Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Green Spot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 63, Noorder-Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf6c097f44cccb7f179f7940a4ee2beb211322ce7dc148df89ac7aed865b6b6f422b142de791fe7f54f791308af500372f9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 2) 15 5 1 5 63 Skool Street Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.704676849534 18.968308196503
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!