Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Greens Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Feb 2024 tot 1 Apr 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardstraat 44, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 795 R1 957 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Greens Guest House skuil in Knysna, 'n puik vakansiebestemming op die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Dié unieke dorpie spog met groen berge, glinsterende riviere, 'n strandmeer, en die oseaan. Knysna bied staproetes in die natuur, sonnige strande, puik gholfbane, en fantastiese inkopiegeleenthede.

Knysna The Greens het 8 gaste-suites. Elke suite is individueel versier en het slaapplek vir 2 volwassenes. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, elektroniese kluis, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Die WiFi is gratis en elke kamer het 'n privaat ingang vanaf die stoep wat ’n tafel en stoele het.

Die gaste-suites is rondom die gemeenskaplike oopplan-kuierarea geleë, met 4 kamers aan die oostelike vleuel en 4 aan die westelike vleuel. Dit bied alle gaste maklike toegang tot die gastehuisgeriewe sowel as privaatheid.

Gaste kan daagliks 'n volledige Engelse ontbyt in die eetkamer geniet. Gaste kan ook op versoek van die ingeboude binnebraaigeriewe gebruik maak. Die gastehuis het 'n swembad en dek met 'n skouspelagtige uitsig oor die Knysnakoppe en Knysna-gholfbaan. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die instansie het 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir The Greens Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Howardstraat 44, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Greens Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 795
R2 795 R1 957
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 795
R2 795 R1 957
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardstraat 44, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuBGio3vdQSH3AB3J0aorIxOwifoKOc46jIY84wdZba9z6Y8Qi1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 795 nouVanaf R1 957 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 44 Howard Street Hunters Home 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.05707 23.07814