The Greens Guest House Welgemoed
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Van Jaarsveld, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë in die hartjie van die noordelike voorstede en hoog op die Tygerbergheuwels, sal jy die pragtige uitsig oor die Bellville Gholfbaan, Tygervallei en die Hottentots-Hollandbergreeks van die Boland geniet.
The Greens bied 'n unieke privaat omgewing met dubbelsuites, elk elegant versier en gemeubileer. Elke kamer met lugversorging het 'n televisiestel en 'n privaat en suite-badkamer. 'n Ruim, volledig toegeruste kombuis, kroeg en sitkamer met uitsig oor die gholfbaan en bergreeks.
Die ideale, luukse vakansieverblyf vir die uitvoerende en sakepersoon wat die uitsig, ruimte, luuksheid en styl geniet.
Dit is sentraal geleë tot die lughawe, stasie, Tyger Waterfront, Tygervallei Winkelsentrum, restaurante, sportfasiliteite, bergroetes, wynroetes en die Weskus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bach Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 6 Van Jaarsveld, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink The Greens Guest House Welgemoed het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Van Jaarsveld, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang