Constantia Kloof Akkommodasie by The Greer Self-catering Suites | LekkeSlaap
+30

The Greer Self-catering Suites

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Yolande-rylaan 20 , Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Greer is in Constantia Kloof, 'n buurt in Johannesburg, geleë. Dié buurt is een van die mooier en luukser buurte aan die Wesrand en is naby die Clearwater Mall en die Silverstar Casino.

Verblyf word gebied in 3 semi-selfsorgsuites wat pragtig versier is. Elke suite beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste.

Elke eenheid het ook 'n volledige badkamer en 'n semi-selfsorgkombuisie en 'n sitarea wat toegang bied tot 'n privaat stoep wat oor die pragtige tuin uitkyk.

Veilige, oop parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir The Greer Self-catering Suites
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Yolande-rylaan 20 , Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink The Greer Self-catering Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Yolande-rylaan 20 , Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 17
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyYzIzNjI3LWU1YTAtNGNiYS04ZGVlLTM4ZTY3Nzg3NTlmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 20 Yolande Drive Constantia Kloof 1709 Gauteng 086 999 0018 16:00-19:00 09:00 -26.144132 27.90406
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za