LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Guest Cottage | LekkeSlaap
+10

The Guest Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir The Guest Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hannelie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf in 'n huisie met interessante dekor.

Eerstens, die gasvrou verdien 'n goue medalje vir haar aanpasbaarheid en tegemoetkomendheid toe ons onverwags op haar drumpel opdaag nadat ek datums (of eerder dae van die week) verwar het! DIe huisie is goed toegerus met alles wat jy nodig het met selfs 'n sitarea buite waar ons kon ontspan na 'n lang, warm dag op die pad. Ons sal hierdie oorslaapplek met groot gerustheid aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.

Pieter S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras met die gastehuis se uitleg en geriewe.

Die gastehuis pas ons sak en smaak. Die eienaar was baie gasvry en ons het sommer dadelik van die gastehuis gehou. Die kamer was gerieflik en die ander geriewe is meer as voldoende. Die privaatheid en eenvoud het ons sommer tuis laat voel.

Landi N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir geld.

Die vriendelikheid waarmee ons ontvang was, word hoogs waardeer. Daar was soveel moeite ingesit in die plekkie en dit het ons so welkom laat voel.

Gert M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very neat, friendly service, and very safe.

Janine C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag vir 2.

Ligging is baie goed geleë naby goeie restaurante en historiese besienswaardighede. Die Cottage bied waarde vir geld, sal weer besoek.

Yvonne V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Gerieflik

Gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Die eenheid is netjies en goed toegerus. Sal dit aanbeveel vir my familie en vriende.

Alan O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

Clean with all basic necessaties. Friendly staff. I will definitely use The Guest Cottage again.

Lucia S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia S
Gesin met klein kinders

Ons het van Johannesburg na Kaapstad verhuis en met ons 6 jarige en klein hondjie 'n blyplek gesoek.

Ons verblyf by die Guest Cottage was baie aangenaam. Ilze en haar man het uit hulle pad uit gegaan om ons by te staan met elke versoek wat ons gehad het en plek gemaak vir ons twee voertuie en sleepwa.

Ryno S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S
Enkelreisiger

Perfect

My tweede keer wat ek daar geslaap het en dis altyd lekker, die gas vrou is baie sweet en laat jou baie welkom voel, dis net n awesome klein plekkie

Christiaan H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Guest Cottage.

Ons bly altyd baie lekker oor by The Guest Cottage en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Tobie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, voldoen aan alle vereistes.

Gasvrou het ons baie welkom laat voel. Alles was in plek - baie skoon, geen tekortkominge nie.

Christiaan H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H
Besigheidsreis

Baie gerieflike akkommodasie wat ek sal aanbeveel.

Gerieflike plek om by oor te bly met veilige parkering. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat in Kimberley moet oorbly.

Josina V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Josina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras.

Dit is n baie smaakvolle, netjiese eenmanwoonstel. Heeltemal ruim genoeg vir 2 persone en baie goed toegerus. Die eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Lurina F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lurina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, skoon en netjies.

Die hele besprekingservaring was maklik en vinnig en die ontvangs by The Guest Cottage was gemaklik en vriendelik, ons sal enige tyd weer daar bespreek.

Leon W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Besigheidsreis

Dit was lekker om hier te oornag.

Die kamer is baie skoon en netjies. Die bed met sy elektriese kombers was 'n wenner. Genoeg werksplek, maar mis 'n "plug" bokant die tafel. Sal definitief weer hier kom oornag.

The Guest Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Leon.

Dit was 'n plesier van ons kant af om jou as n gas te gehad het.
Ek sal n lead in vervolg gereed hê om dit makliker te maak om te werk by tafel.
Dankie vir inligting.

The Guest Cottage
Elizabeth V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige privaat en veilige plekkie.

Die gasvrou, Ilse, was vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie is netjies en baie goed toegerus. Bed en linne baie netjies. Ons het baie veilig gevoel en is die plekkie baie privaat ons voertuig was ook reg voor die plekkie geparkeer agter n toegesuite hek.Sal die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Lesley B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable and relaxed overnight stay.

Charming hosts who went out of their way to accommodate our trailer and three dogs that were made to feel very welcome, and allowed to run freely in their yard.

Loekie T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loekie T
Besigheidsreis

Aangename, skoon en rustige blyplek.

Baie dankie Ilze vir die hartlike ontvangs. Die stilte en netheid was besonders. Ek sal beslis weer hier wil oornag!

Chris D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en goed toegerus.

Ons is hartlik verwelkom en dadelik tuis laat voel. Die geriewe is baie goed en daar is veilige parkering ook.

Christien S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Baie dankie aan The Guest Cottage, ons het baie lekker daar gebly! Die plekkie is silwerskoon, netjies, gemaklik, veilig en privaat. Alles wat mens kan benodig is daar. Dit was regtig 'n plesier om daar te bly!

Frank J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars baie gasvry en behulpsaam.

Dit was regtig aangenaam om daar te bly. Sal hierdie verblyfplekkie vir enigiemand aanraai.

Mareli V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en stylvol.

Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Michelle S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal elke keer daar gan slaap!

Dit is mooi, skoon en gerieflik.

Lehana O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehana O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend!

Dit was 'n baie aangename, rustige, netjiese, veilige bestemming. Ons sal graag weer in die toekoms hiervan wil gebruik maak, baie dankie!

Drieka L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en netjies baie veilig.

Puik en netjies om daar te bly. Beveel dit aan met 'n geruste hart. Baie vriendelike diens. Sal vir seker weer daar bly.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 7, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvfLJkXTmavHUvQuSuxH4QOIn3hhMwdSvjZsEez5zwFqZwMYnG9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 25 5 1 5 7 Solomon Street Klisserville 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.752622168172 24.778386151076
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!